Monday 18 June 2012

A Poetry Production


Freedom Dialogue
A Poetry Production

Die regisseur Eldene Jones het die poësie van die legendariese Winslow Schalkwyk nuwe lewe gegee. Insamewerking met Glen Arendse wat bekend is vir sy inheemse musiek en klanke, vertel  hulle die stories van die Kaapse vlaktes,  geskiedenis oor apartheid en die sogenaamde bruinmense in hul samelewing.

No comments:

Post a Comment